Gebedsversoeke

Stuur jou gebedsversoeke na: mcoetsee0@gmail.com

 

2 KRONIEKE 6:19

“Hoor tog, Here my God, die gebed van u dienaar, hoor sy smeking, luister na die hulpgeroep, die gebed wat u dienaar tot U rig.
MATTEUS 18:19

Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry,

Elke gebedsversoek sal met respek en vertroulikheid hanteer word.

Jesusliefde




1 comment:

  1. I need prayer, please. God bless him who prays. Here it is: I am totally disabled and have a lot of neurological and emotional pain. I take my pain to the wounds of Jesus Christ, now. By his wounds we are healed. (signed) Robb

    ReplyDelete

Inligting

Hierdie blog word reeds sedert 2011 bedryf.  Ek het regtig getrou probeer om gereeld dagstukkies te publiseer.  Daar is egter 'n tyd waa...