Hierdie blog word reeds sedert 2011 bedryf. Ek het regtig getrou probeer om gereeld dagstukkies te publiseer. Daar is egter 'n tyd waar ons almal ons batterye moet herlaai. Vir tyd en wyl gaan ek nie gereeld dagstukkies publiseer nie.
Hoop jy gun my die blaaskansie. God is besig met groot dinge in my lewe en Hy gaan my op 'n splinternuwe manier gebruik. Ek wil dit 100% van my tyd bied, veral aan die begin.
Dit is dus nie vaarwel nie, maar net tot siens.
Moet nooit ophou om op God te vertrou nie. Hy is groot, Almagtig en regtig in staat om ons te gee die begeertes van ons hart.
Sunday, 30 June 2019
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Inligting
Hierdie blog word reeds sedert 2011 bedryf. Ek het regtig getrou probeer om gereeld dagstukkies te publiseer. Daar is egter 'n tyd waa...
-
Deuteronomium 8:10 “Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het. ...
-
Hemelse Vader, vandag is my huweliksdag en my hart jubel van vreugde en geluk. Gee dat die vreugde van hierdie dag nooit sal verdof of oms...
-
Psalm 23 : 6 Net goedheid en guns sal my volg, al die dae van my lewe Daar is soveel mense wat geluk najaag, wat wonder wanneer hul ski...
No comments:
Post a Comment