Monday, 12 January 2015
13 Januarie 2015
Psalm 51 : 12 Skep in my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig.
Sunday, 11 January 2015
12 Januarie 2015
1 Johannes1 : 8-9 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself, en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sonde bely - Hy is getrou en regverdig. Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.
Thursday, 8 January 2015
9 Januarie 2015
1 Tesalonisense 4 : 17 Daarna sal ons wat nog lewe, saam met hulle op die wolke weggevoer word, die lug in, die Here tegemoet. En so sal ons altyd by die Here wees.
Wednesday, 7 January 2015
8 Januarie 2015
Spreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.
Tuesday, 6 January 2015
7 Januarie 2015
Matteus 6:33 Beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.
Monday, 5 January 2015
6 Januarie 2015
Jakobus 1 : 22 Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself
Sunday, 4 January 2015
5 Januarie 2015
Jesaja 50 : 7 Die Here my God
help my, ek sal nie teleurgestel staan nie; ek sal my nie ontstel nie, ek weet
ek sal nie in verleentheid kom nie.
Subscribe to:
Posts (Atom)
Inligting
Hierdie blog word reeds sedert 2011 bedryf. Ek het regtig getrou probeer om gereeld dagstukkies te publiseer. Daar is egter 'n tyd waa...
-
Deuteronomium 8:10 “Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het. ...
-
Matteus 7 : 5 Huigelaar! Haal eers die balk uit jou eie oog uit, dan sal jy goed kan sien om die splinter uit jou broer se oog uit te ha...
-
Jesaja 41 : 10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou v...