Deuteronomium 31 : 24 Toe Moses hierdie wet, tot die laaste woord toe, in 'n boek opgeteken het,
God het selfs ‘stories’ gebruik om lewenslesse oor te dra toe Hy gelykenisse met die mense gedeel het. ‘n Storie maak die boodskap eenvoudig sodat ons daarby aanklank vind.
Die Bybel is die mees vertaalde, sowel as die mees gelese boek. Tog is daar steeds mense wat nog nooit hul eie Bybel vasgehou het nie, terwyl in vele huise daar Bybels lê en stof vergader. Lees jou Bybel... tot die laaste woord.
No comments:
Post a Comment