Spreuke 22 : 13 Die lui mens sê: “Daar is 'n leeu daarbuite! Ek kan doodgemaak word as ek dit buite waag!”
Hoekom is ons so bang om te waag, om buite ons normale verwysingsraamwerk te beweeg? Verandering is vir meeste mense ontwrigtend, want dit neem ons uit ons gemaksone. Jy hoor baie kere mense kla dat hul verveeld is met hul omstandighede, maar hul doen niks daaraan om dit te verander of verbeter nie. Ons wil nuwe dinge beleef en meer opwinding ervaar, maar ons is nie bereid om iets anders as die gewone te doen nie.
Man cannot discover new oceans unless he has the courage to lose sight of the shore – Andre Gide
No comments:
Post a Comment