1 Konings 17 : 15 Sy
gaan maak toe soos Elia gevra het. Van toe af het hulle genoeg gehad om te eet,
hy en sy en haar gesin.
Die resep vir ‘n gelukkige gesin, is opgesluit in een word –
Dissipline:
D = Deernis met mekaar, al is jul smoorkwaad vir mekaar
I = Ingelig wees oor mekaar
se gevoelens en gedagtes
S = Selfbeheersing al voel jy of jy teen
die mure kan uitklim,
S = Saamstaan in lekker en moeilike tye
I = Inspanning om oplossings te vind
in konfliksituasies,
P = Pamperlang mekaar; bederf mekaar
L = Liefde en lag
I = Ideale wat jul deel
N = Nederig om mekaar
erkenning te gee
E = Eerlikheid en ‘n einde aan die
Eie ek
George Bernard Shaw
se aanhaling: “As jy nie van jou familie
se geraamtes kan ontslae raak nie, kan jy dit net sowel laat dans!”
No comments:
Post a Comment