"Wanneer die
klok aan die einde van die dag 12uur slaan, word die sekondes waarin jy nie
belê het nie, as slegte skulde afgeskryf... Geen saldo's word na die
volgende dag oorgedra nie en oortrokke fasiliteite is nie beskikbaar
nie... As jy nie daarin kon slaag om die deposito te gebruik nie, is die
verlies joune... Dis ons elkeen se verantwoordelikheid om hierdie kosbare
fonds van ure, minute en sekondes, so te belê dat dit in die belang van ons
gesondheid, vreugde en sukses sal wees..." ¬ Ian Nell
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Inligting
Hierdie blog word reeds sedert 2011 bedryf. Ek het regtig getrou probeer om gereeld dagstukkies te publiseer. Daar is egter 'n tyd waa...
-
Deuteronomium 8:10 “Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het. ...
-
Hemelse Vader, vandag is my huweliksdag en my hart jubel van vreugde en geluk. Gee dat die vreugde van hierdie dag nooit sal verdof of oms...
-
Psalm 23 : 6 Net goedheid en guns sal my volg, al die dae van my lewe Daar is soveel mense wat geluk najaag, wat wonder wanneer hul ski...
No comments:
Post a Comment