Matteus 1 : 18 + 19
Haar verloofde, Josef, wat aan die wet van Moses getrou was maar haar tog nie in
die openbaar tot skande wou maak nie, het hom voorgeneem om die verlowing
stilweg te verbreek.
Terwyl hy dit in gedagte gehad het, het daar 'n engel van die Here in 'n
droom aan hom verskyn en gesê: “Josef seun van Dawid, moenie bang wees om met
Maria te trou nie, want wat in haar verwek is, kom van die Heilige Gees.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Inligting
Hierdie blog word reeds sedert 2011 bedryf. Ek het regtig getrou probeer om gereeld dagstukkies te publiseer. Daar is egter 'n tyd waa...
-
Deuteronomium 8:10 “Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het. ...
-
Deuteronomium 11 : 19 “Leer dit vir jou kinders deur met hulle daaroor te praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap ...
-
Matteus 7 : 5 Huigelaar! Haal eers die balk uit jou eie oog uit, dan sal jy goed kan sien om die splinter uit jou broer se oog uit te ha...
No comments:
Post a Comment