Hebreers 12 : 25
Pas op, moet Hom wat met julle praat, nie afwys nie. Hulle wat Hom afgewys het
toe Hy sy Goddelike woord op aarde laat hoor het, het nie ontkom nie. Hoeveel
minder sal ons ontkom wanneer ons nie ag slaan op Hom wat van die hemel af met
ons praat nie?
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Inligting
Hierdie blog word reeds sedert 2011 bedryf. Ek het regtig getrou probeer om gereeld dagstukkies te publiseer. Daar is egter 'n tyd waa...
-
Deuteronomium 8:10 “Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het. ...
-
Deuteronomium 11 : 19 “Leer dit vir jou kinders deur met hulle daaroor te praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap ...
-
Matteus 7 : 5 Huigelaar! Haal eers die balk uit jou eie oog uit, dan sal jy goed kan sien om die splinter uit jou broer se oog uit te ha...
No comments:
Post a Comment