Deuteronomium 11 : 15
Die Here sal sorg vir groen gras op julle veld vir julle vee, en julle sal
oorgenoeg hê om te eet.
Wednesday, 30 December 2015
Tuesday, 29 December 2015
God gee om vir jou
Matteus 6 : 30
As God dan die gras van die veld, wat vandag nog daar is en môre verbrand word,
so versier, hoeveel te meer sal Hy dan nie vir julle sorg nie, julle
kleingelowiges?
Monday, 28 December 2015
Hul sal op geil veld wei
Esegiel 34 : 14
Ek sal vir hulle sorg vir goeie weiding. Hulle sal wei op die hoë berge van Israel en rustig daar in die goeie weiveld lê en herkou. Hulle sal op geil veld wei daar in die berge van Israel.

Sunday, 27 December 2015
Onderhou die wet
Josua 22 : 5
Sorg net dat julle die gebod en die wet wat Moses die dienaar van die Here julle opgelê het, getrou onderhou, naamlik om die Here julle God lief te hê en volgens sy wil te lewe, sy gebooie te onderhou, aan Hom getrou te bly en Hom met julle hele hart en siel te dien.”

Thursday, 24 December 2015
Jesus word gebore
Matteus 2 : 1
Jesus is in Betlehem in Judea gebore tydens die regering van koning Herodes. Na Jesus se geboorte het daar sterrekykers uit die ooste in Jerusalem aangekom

Wednesday, 23 December 2015
Wat gaan ons Hom noem?
Matteus 1 : 20
Sy sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.”

Tuesday, 22 December 2015
Dit was nie maklik vir Maria en Josef nie
Matteus 1 : 18 + 19
Haar verloofde, Josef, wat aan die wet van Moses getrou was maar haar tog nie in die openbaar tot skande wou maak nie, het hom voorgeneem om die verlowing stilweg te verbreek.
Terwyl hy dit in gedagte gehad het, het daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef seun van Dawid, moenie bang wees om met Maria te trou nie, want wat in haar verwek is, kom van die Heilige Gees.

Subscribe to:
Posts (Atom)
Inligting
Hierdie blog word reeds sedert 2011 bedryf. Ek het regtig getrou probeer om gereeld dagstukkies te publiseer. Daar is egter 'n tyd waa...
-
Deuteronomium 8:10 “Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het. ...
-
Matteus 7 : 5 Huigelaar! Haal eers die balk uit jou eie oog uit, dan sal jy goed kan sien om die splinter uit jou broer se oog uit te ha...
-
Deuteronomium 11 : 19 “Leer dit vir jou kinders deur met hulle daaroor te praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap ...