Hanna was desperaat. Sy het geweën en nie geëet nie (1
Sam 1:8) so desperaat wou sy ‘n kind gehad het.
Deurentyd het sy besef dat sy ‘n almagtige God dien en dat Hy haar dit kan gee wat
sy met haar hele hart na gesmag het.
In gehoorsaamheid het Hanna haarself minder gemaak en haar afhanklikheid van Hom besef (vers 15 – ek het my siel voor die Here
uitgestort), sodat Hy meer kon word in haar lewe. God het Sy hand na haar uitgesteek. Hy het geseëvier en sy het haar kind gekry. (Vers
20 hom Samuel genoem; want,het sy gesê, ek het hom van die HERE gebid).
God hoor die gebed van ‘n regverdige. Hy weet wat jy wil hê nog voor jy gevra
het. As God ‘n ereplek in jou lewe het,
jy Hom daagliks aanbid, volgens Sy woord leef, in voortdurende gesprek met Hom
is, sal Hy jou gebed verhoor. Hy wil jou
gelukkig sien. Hy wil jou seën
Tuesday, 7 May 2013
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Inligting
Hierdie blog word reeds sedert 2011 bedryf. Ek het regtig getrou probeer om gereeld dagstukkies te publiseer. Daar is egter 'n tyd waa...
-
Deuteronomium 8:10 “Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het. ...
-
Hemelse Vader, vandag is my huweliksdag en my hart jubel van vreugde en geluk. Gee dat die vreugde van hierdie dag nooit sal verdof of oms...
-
Psalm 23 : 6 Net goedheid en guns sal my volg, al die dae van my lewe Daar is soveel mense wat geluk najaag, wat wonder wanneer hul ski...
No comments:
Post a Comment