Ek het vandag ‘n lied van Kobus en Ella Kotze in my
kop… Ek het vandag vir jou gebid… Aag die presiese woorde ontgaan my nou, maar
as ek vir jou kon bid, sou ek nie vir baie geld of rykdom gebid het nie, maar
vir vreugde en geluk. Dit moet daardie
tipe vreugde wees wat jou van binne laat glimlag. Alles rondom jou, elke mens met wie jy in
aanraking kom, alles, moet jou laat glimlag en jou sommer net elke oomblik
voluit laat leef.
No comments:
Post a Comment