Deuteronomium 5:13
Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet,
‘n Jongman het vir ‘n werk as plaasvoorman aansoek gedoen. Toe die boer hom vir sy kwalifikasies vra,
het hy geantwoord: “Ek slaap te midde
van ‘n storm.”
Die boer was so ‘n bietjie onkant gevang, maar hy’t van die jongman
gehou, so hy het hom in diens geneem.
‘n Paar weke later raak die boer en sy vrou in die middel van die nag
wakker van ‘n loeiende storm. Hy spring
uit die bed en gaan roep sy plaasvoorman, maar die slaap vas. By nadere ondersoek vind hy dat alles
beveilig is. Die hortjies van die
plaashuis is goed vasgemaak en langs die kaggel lê ‘n hoop brandhout. Al die gereedskap en implemente was veilig
in die stoor, die trekker in die waenhuis met die deure stewig gegrendel. Die voerbale was netjies toegemaak onder
seile en die diere was versorg, veilig op stal.
Alles was duidelik onder beheer.
Eers toe onthou die boer die jongman se woorde: “Ek slaap te midde van ‘n storm.”
Dit was net moontlik omdat die man elke dag sy werk noukeurig en getrou
gedoen het. Niks is vir die volgende dag
oorgelaat nie en niks afgeskeep het nie.
Dus kon hy rustig slaap sou daar ‘n storm uitbreek, want hy’t elke dag
alles onder beheer gehad en het vrede in sy gemoed gehad.
Moral:
If we tend to the things that are important in life,
if we are right with those we love and behave in line with our faith,
our lives will not be cursed with the aching throb of unfulfilled business.
Our words will always be sincere, our embraces will be tight.
We will never wallow in the agony of 'I could have, I should have.'
We can sleep in a storm.
And when it's our time to go, our good-byes will be complete.
-- Moral by Rick, from his Blog, "Life in Seminole Heights"

No comments:
Post a Comment