Wednesday 18 January 2017

Daarom is ons nie bang nie

Psalm 46 : 2 - 3  God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood.  Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see,

No comments:

Post a Comment

Inligting

Hierdie blog word reeds sedert 2011 bedryf.  Ek het regtig getrou probeer om gereeld dagstukkies te publiseer.  Daar is egter 'n tyd waa...